Fred Allen

Fred Allen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Florence Sullivan
Geboorte (1894-05-31)31 Mei 1894
Sterfte 17 Maart 1956 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Allen (31 Mei 1894 – 17 Maart 1956) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sally, Irene and Mary (1938), Love Thy Neighbor (1940), It's in the Bag! (1945), en O. Henry's Full House (1952).

Allen sterf aan 'n hartaanval op ouderdom 61 toe hy 'n gereelde laataand-wandeling neem in Maart 1956.


Developed by StudentB